BEAUTY IS IN THE EYE OF THE BEHOLDER...
EN IN DIE HANDE VAN JOU STILIS!

 

ONS STORIE

Welkom by Chilla Vanilla!  

 

Hier glo ons God het jou klaar beautiful gemaak. 

By CHILLA\V kleur ons net in en maak jou mooi, mooier!

Ons is jou plat-op-die-aarde, suster in skoonheid.  Wanneer jy by ons kuier wil ons hê dit moet voel soos wanneer jy jou skoene uitskop en jou bra losmaak na ʼn lang dag :-)  

Chilla Vanilla is die soort mooi-maak plek waar jy jou oë kan uithuil wanneer die wind van voor is, en steeds fabulous lyk wanneer jy gaan. 

Because we know it's about more than just nifty nails and breathtaking brows, it's magnifying YOUR marvel!

We are all for chill vibes, great, personal service, quality products & unpretentious chats.  

Cliché alert:  maar dit is ons opregte strewe om die platform te skep waar kliente, vriendinne word.  

Kom kuier by ons, toe?

Chilla Vanilla, previously known as Vivacious was established in November 2007 a short while after owner, Anrie concluded her studies in Somatology at CUT, then still known as Technikon Free State.  

Since then, Anrie furthered her qualifications to include professional specialised make-up artistry, nails, permanent make-up and eyelash extensions.  

In 2013, het Anrie die Mev Styl Glam Squad toekenning ontvang as wenner van hierdie katagorie, en is so passievol oor skoonheid soos wat sy great is daarmee.

 

CHILLA\V’s #1 SERVICE

HYBRID_ A new-gen hybrid gel that is a unique, innovative nail enhancement system, beautifully balanced between everything you love about Acrylic and Gel, all in one. Inf...
AcryGel Nail Overlay
2 hr
R350
 

CONTACT 

ADDRESS

OPENING HOURS

SEND US A MESSAGE

Deale Road, Dan Pienaar

Bloemfontein

CONTACT US

  • White Facebook Icon
  • White Instagram Icon

Mon - Fri :

08:00 - 18:00

Sat :

09:00 - 13:00 

Sun :

Closed 

© 2020 by Chilla Vanilla